Wiele begin rol met Transnet-hofsaak

Die VF Plus is verheug dat daar eindelik vordering is in die geding wat Transnet-pensioenarisse in die vorm van ʼn klasaksie-eis teen Transnet en die regering aanhangig gemaak het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Die pensioenarisse se regspan…

Continue Reading Wiele begin rol met Transnet-hofsaak

ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

Gaan die ANC nou pensioenfondse teiken, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig? Dit is die vraag wat ontstaan nadat ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…

Continue Reading ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

Pensioenfondse nie meer veilig van die ANC-regering nie

Geluide wat die ANC-regering oor pensioenfondse maak raak al hoe meer onheilspellend, en gesien teen die agtergrond van die verwoestingswerk van Transnet se twee fondse, sal die VF Plus enige wetgewing hieroor op elke moontlike manier beveg, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…

Continue Reading Pensioenfondse nie meer veilig van die ANC-regering nie

End of content

No more pages to load