Wiele begin rol met Transnet-hofsaak
Die VF Plus is verheug dat daar eindelik vordering is in die geding wat Transnet-pensioenarisse in die vorm van ʼn klasaksie-eis teen Transnet en die regering aanhangig gemaak het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Die pensioenarisse se regspan…