Eskom funksioneer wel, maar teen ‘n prys

Dit is so dat Eskom tans weer funksioneer, maar dit kom teen ʼn prys waarvoor die belastingbetaler moet betaal, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van openbare ondernemings…

Continue Reading Eskom funksioneer wel, maar teen ‘n prys

Nersa moet verduidelik oor kragverhoging van 9,4%

Dit was roekeloos en uiters teleurstellend van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) om Eskom se swak bestuur te kondoneer deur in te stem tot ʼn kragverhoging van 9,4%, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Adv. Anton Alberts sê die VF…

Continue Reading Nersa moet verduidelik oor kragverhoging van 9,4%

Noord-Kaap se kragkrisis: ‘n Skandalige ironie

Noord-Kapenaars behoort geld uit elektrisiteit te maak, liewer as om daarvoor te betaal. Die provinsie se sonskyn is oorvloedig en om krag daarvan op te wek, is al ʼn geruime tyd goedkoper as Eskom-krag. Daarom is die moontlike afsny van party dorpe se krag soos…

Continue Reading Noord-Kaap se kragkrisis: ‘n Skandalige ironie

Matriekeksamen hopelik vry van beurtkrag

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het Eskom versoek om nie gedurende die matrieks se rekord- en eindeksamen beurtkrag toe te pas nie. Dit geld veral die vakke Rekenaar Toepassingstegnologie (RTT) en Inligtingstegnologie (IT) se praktiese eksamens. Sy het in die parlement geantwoord…

Continue Reading Matriekeksamen hopelik vry van beurtkrag

VF Plus versoek NERSA om Eskom se aangevraagde tariefverhoging af te keur

Die kragkrisis in Suid-Afrika is die maaksel van Eskom en die ANC-regering. Dit is daarom hulle plig om dit op te los sonder om hierdie verantwoordelikheid oor te skuif na die verbruiker en die ekonomie deur die heffing van ʼn buitensporige tariefverhoging. Hierdie boodskap vorm…

Continue Reading VF Plus versoek NERSA om Eskom se aangevraagde tariefverhoging af te keur

IFP: Axe inept parstatal heads

The IFP calls on President Zuma to take swift and drastic action against parastatal heads who are not performing as expected and not accounting for public funds. "First culprits in this matter must be Eskom executives who have failed dismally in their allotted duties which…

Continue Reading IFP: Axe inept parstatal heads

IFP: The Lights Are Burning At Eskom

The Inkatha Freedom Party welcomes Eskom’s decision to suspend its CEO Mr Tshediso Matona and another three executive members of the parastatal. In a media briefing held at Megawat Park on Thursday, the power utility’s chairperson Mr Zola Tsotsi announced that this was to allow…

Continue Reading IFP: The Lights Are Burning At Eskom

IFP: Country being led into darkness and uncertainty

"Recent load shedding and impending water restrictions are the result of poor planning and a lack of astute leadership by a government that has lost the plot," said IFP National Chairperson, Mr Blessed Gwala. "This government has clearly demonstrated that it does not have the…

Continue Reading IFP: Country being led into darkness and uncertainty

Eskom hopeful of no load-shedding necessity whole week

  • Post category:All

Pretoria - While progress to recover capacity at the Majuba power station continues, Eskom is hopeful that no load-shedding will be needed for the rest of this week. In a statement on Tuesday, the power utility said its team at Majuba was working around the…

Continue Reading Eskom hopeful of no load-shedding necessity whole week

End of content

No more pages to load