Category «All»

Let us make every day Mandela Day

Mandela

It is becoming a habit in South Africa to create a month to focus on a particular event or social issue which we mark in our national calendar. The month of June, which highlights June 16 as Youth Day, has become Youth Month and August 9, which marks Women’s Day, has turned the month of …

Electricity demand to increase

Bleeding Government owned companies to be turned around

While the system is stable, the demand for electricity is expected to increase due to cold weather predicted for Gauteng, says Eskom. “The system is stable, but still tight over the evening peak. The demand is expected to increase into the week, due to cold weather forecasted for Gauteng,” said the power utility in its …

Toespraak in die begrotingsdebat oor Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaatse Wetgewer

VF+

Toespraak in die begrotingsdebat oor Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaatse Wetgewer Sport het ‘n kuns geword en kuns het ‘n kultuur geword. Sport is vandag oor die hele wêreld heen besig om ‘n allesoorheersende faktor te word. Sport is ‘n ekonomiese funksie wat oordeelkundig bestuur moet word om sodoende die potensiaal te …

IFP: MNAMBITHI MUNICIPALITY MUST BE BLAMED FOR POOR SERVICE DELIVERY

IFP

IFP: MNAMBITHI MUNICIPALITY MUST BE BLAMED FOR POOR SERVICE DELIVERY The IFP believes that the Mnambithi Municipality in KwaZulu Natal should take the blame for poor service delivery which has resulted in water shortages at the Department of Education offices in Ladysmith. “Reports allege that it has been three months now since the offices were …

FAK standpunt oor “Die Stem”

FAK standpunt oor "Die Stem"

CJ Langenhoven het in 1921 ?”Die Stem van Suid-Afrika” in sy bundel /Eerste Skoffies op die pad van Suid-Afrika/ gepubliseer. Gedurende 1931 het die FAK ‘n kompetisie geloods om ‘n geskikte volkslied vir Suid-Afrika te vind. Uit die ingestuurde gedigte het die keuringskomitee eenparig Langenhoven se gedig “Die Stem” aanbeveel. Langenhoven het ML de Villiers …

CDP reacts to yet another farm murder

CDP

CDP reacts to yet another farm murder “The latest farm murder, that of Mr. Rudolph Pretorius near Groblersdal again emphasises the necessity for the Human Rights Commission’s planned hearing into farm murders,” says Christian Democratic Party leader, Rev.Theunis Botha. “The latest farm attack was the sixth in a month in the Groblersdal area. “We also …

Plaasaanval op Vrystaatse boer

Crime

Die VF Plus veroordeel ten sterkste die jongste plaasaanval wat Sondag, 6 Julie 2014, op Reitz plaasgevind het waarin mnr. André van Greunen deur drie verdagtes in sy huis aangeval is.  Jan van Niekerk, provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat sê die toename in plaasaanvalle die afgelope maande in die Vrystaat is …

Thandi Modise swak voorbeeld vir swart opkomende boere en moet vervolg word vir dieremishandeling

VF+

“Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, se verwaarlosing van diere op haar plaas Modderfontein, naby Potchefstroom, is skokkend, getuig van argeloosheid, swak bestuur en is ‘n swak voorbeeld vir veral swart opkomende boere. Sy moet vervolg word vir dieremishandeling,” sê dr. Pieter Groenewald (LP), parlementêre woordvoerder van landbou vir die Vryheidsfront …