Australië se visa-aanbod aan wit boere is die blinde sambok wat ANC bykom oor grondbeleid en plaasmoorde

Die ANC-regering se skok oor die visa-aanbod van Australië aan Suid-Afrikaanse boere is lagwekkend gegewe sy eie bydrae tot die skep van die omstandighede wat die Australiese regering bekommer, naamlik wrede plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding. Die regering kan eenvoudig nie meer glo die wêreld…

Continue ReadingAustralië se visa-aanbod aan wit boere is die blinde sambok wat ANC bykom oor grondbeleid en plaasmoorde

Kurator moet ondersoek instel na lenings van VBS Bank

Daar hang vrae oor die geldigheid van lenings wat VBS Mutual Bank, voorheen bekend as die Venda Bouvereniging, aan kliënte toegestaan het aangesien die bank, strydig met wetgewing, glo beleggings van 21 munisipaliteite aanvaar het. Munisipaliteite word ingevolge die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur verbied…

Continue ReadingKurator moet ondersoek instel na lenings van VBS Bank

Haatspraak is die oorsaak van aanranding op ‘n onderwyseres in Emfuleni

Die VF Plus neem met skok en afgryse kennis van die aanranding van ‘n onderwyseres deur ‘n leerder van die Drie Riviere Hoërskool in Emfuleni (Vereeniging). Die party eis gevolglik die onmiddellike skorsing van die leerder. Hierdie insident dien as konkrete bewys dat die onverantwoordelike…

Continue ReadingHaatspraak is die oorsaak van aanranding op ‘n onderwyseres in Emfuleni

ILLEGAL MINERS DENIED BAIL

  • Post category:AllCrime

MPUMALANGA - Forget Mwatutsa (28), Forward Kavunga (23) Orbet Nyaora(29) and Arming Mcucune(32) were denied bail by Orgies Magistrate's Court on Friday 2018-03-09 for illegal processing of gold The three suspects were arrested by Members of Hawks' Serious Organised Crime Investigation unit Middelburg, Secunda and…

Continue ReadingILLEGAL MINERS DENIED BAIL

SEVEN SYNDICATE MEMBERS APPEAR IN COURT FOR R3 MILLION FRAUD

  • Post category:AllCrime

GAUTENG - Thabo Mmopane (33), Martin Makhado (25), Matilda Boshielo (33), Kingsley Magagula (25), Zacharia Mokwana (55), Thandi Mokwana (48), and Thabang Ramphisa (24) appeared before the Dennilton and Groblersdal Magistrates Courts on Thursday facing charges of fraud and money laundering. The group was arrested…

Continue ReadingSEVEN SYNDICATE MEMBERS APPEAR IN COURT FOR R3 MILLION FRAUD

POLICE MINISTER GENERAL BHEKI CELE COMMENDS SWIFT POLICE ACTION

The Minister of Police, General Bheki Cele commends and applauds police action in apprehending the suspects that killed Captain Mhlanzi who was buried in Umsinga in KwaZulu-Natal this past Sunday. A specialized team led by Members of the National Intervention Unit exchanged fire with the…

Continue ReadingPOLICE MINISTER GENERAL BHEKI CELE COMMENDS SWIFT POLICE ACTION

End of content

No more pages to load