Hoër onderwys in Suid-Afrika nie meer ‘n paspoort tot ‘n seker toekoms

Hoër onderwys is veronderstel om waarde toe te voeg tot ʼn persoon se lewe, asook dié van sy gemeenskap en die land as ʼn geheel. Onder die huidige onderwysstelsel raak dit egter toenemend bloot ʼn rubberstempel tot ʼn somber toekoms, sê adv. Anton Alberts, die…

Continue ReadingHoër onderwys in Suid-Afrika nie meer ‘n paspoort tot ‘n seker toekoms

ANC plunder land se minerale-rykdom onder die dekmantel van transformasie

Tydens een van die wêreld se groot kommoditeit-siklusse het Suid-Afrika se mynbedryf gestagneer en het mynwerkers en die land ʼn duur prys betaal vir die verryking van ʼn paar mynmagnate en hul SEB-kamerade, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor minerale.…

Continue ReadingANC plunder land se minerale-rykdom onder die dekmantel van transformasie

Wat nou volksmoord?

"Dit is 'n hartseer dag vir die Stad van Tshwane en Pretoria om deur 'n man soos Burgemeester Kgosientso Ramokgopa bestuur te word. "Meer as 'n dosyn polisie motors en Caspers het op Dinsdag 12 April 2016 buite 'n skool in Valhalla saam gedrom. Jammer…

Continue ReadingWat nou volksmoord?

Hawks nail three SAPS employees for fraud and corruption

Johannesburg – The Hawks in Gauteng have on Wednesday morning arrested three SAPS employees stationed at Brakpan police station's support service for defrauding the state of R37 000 in false overtime claims. The mastermind, who works at the station's finance department, created overtime claims for…

Continue ReadingHawks nail three SAPS employees for fraud and corruption

End of content

No more pages to load