Verkoop staat se Gupta-aandele onmiddellik om belastinggeld te red, vra VF Plus

Die prys van aandele in die Guptas se maatskappy Oakbay word volgens alle aanduidings kunsmatig hoog gehou, en die staat moet sy aandele daarin onmiddellik verkoop voordat die prys tuimel en groot verliese gely word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder…

Continue ReadingVerkoop staat se Gupta-aandele onmiddellik om belastinggeld te red, vra VF Plus

Reply to NPA seizes assets of 3 former senior department of health and social development officials in Limpopo

The High Court in Limpopo has ordered the seizure of assets belonging to 3 former Senior Government officials from the Limpopo Provincial Department of Health and Social Development and close members of their families. This follows an application by the Asset Forfeiture Unit in the…

Continue ReadingReply to NPA seizes assets of 3 former senior department of health and social development officials in Limpopo

VF Plus verwelkom aankondiging van plaaslike regeringsverkiesingsdatum

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die plaaslike regeringsverkiesingsdatum. Dit bring sekerheid en daarom moet kiesers hierdie registrasienaweek benut om seker te maak hulle is geregistreer as kiesers of opnuut te registreer indien nodig. Die agteruitgang van munisipaliteite in Suid-Afrika maak vanjaar se plaaslike…

Continue ReadingVF Plus verwelkom aankondiging van plaaslike regeringsverkiesingsdatum

Menseregtekommissie (MRK) moet nou optree teen pres. Jacob Zuma

Die tyd het nou aangebreek dat die Mensregtekommissie (MRK) sy mandaat vreesloos uitvoer en pres. Jacob Zuma tot verantwoording roep oor sy ras-verdelende uitsprake wat op haatspraak neerkom, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie. Adv. Alberts sê die VF…

Continue ReadingMenseregtekommissie (MRK) moet nou optree teen pres. Jacob Zuma

End of content

No more pages to load