Australië se visa-aanbod aan wit boere is die blinde sambok wat ANC bykom oor grondbeleid en plaasmoorde
Die ANC-regering se skok oor die visa-aanbod van Australië aan Suid-Afrikaanse boere is lagwekkend gegewe sy eie bydrae tot die skep van die omstandighede wat die Australiese regering bekommer, naamlik wrede plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding. Die regering kan eenvoudig nie meer glo die wêreld…