MALICIOUS FAKE NEWS ON FRAUD AND CORRUPTION ALLEGATIONS AGAINST RAND WEST MUNICIPALITY

The Directorate for Priority Crime Investigation (DPCI) has learned of malicious fake news doing the rounds on social media that all fraud and corruption allegations against the Rand West Municipality have been cleared. A report underwritten by “Shane Dladla” was brought to the DPCI’s attention…

Continue ReadingMALICIOUS FAKE NEWS ON FRAUD AND CORRUPTION ALLEGATIONS AGAINST RAND WEST MUNICIPALITY

Korrupsie-epidemie in Suid-Afrika moet nou beveg word

Skokkende bewerings van wydverspreide korrupsie onder die dekmantel van die COVID-19-pandemie kom toenemend onder die aandag van die VF Plus en die party is bekommerd oor die stroping van die rampfonds en die staatskoffers wat in die afsienbare toekoms ʼn groter krisis kan raak as…

Continue ReadingKorrupsie-epidemie in Suid-Afrika moet nou beveg word

Regering verbied sopkombuis om honger mense in Krugersdorp te voed

Die VF Plus het die waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Panyaza Lesufi, dringend versoek om in te gryp na die onwettige sluiting van ‘n skuiling vir haweloses en sopkombuis in Krugersdorp wat daagliks meer as 1 000 honger mense voed. Die Wes-Randse distriksmunisipaliteit het…

Continue ReadingRegering verbied sopkombuis om honger mense in Krugersdorp te voed

Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied nie. Hy het onderneem…

Continue ReadingMinister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

MAFIKENG ALLEGED CASH-IN-TRANSIT SUSPECTS WANTED BY POLICE

The Directorate for Priority Crime Investigation hereby appeals for public assistance to locate the remaining suspects from a foiled cash-in-transit heist incident that occurred around Mahikeng, North West, on Thursday, 05 March 2020. A multidisciplinary team consisting the Hawks’ Tactical Operations Management Section (TOMS) and…

Continue ReadingMAFIKENG ALLEGED CASH-IN-TRANSIT SUSPECTS WANTED BY POLICE

MAGIC MUSHROOM LABORATORY CLOSED DOWN IN AMANZIMTOTI

KWAZULU-NATAL – Hawks members from Durban Serious Organised Crime unit (SANEB), Crime Intelligence, Durban Metro Police and other law enforcement agencies arrested a 38 year old male for possession and dealing in drugs. On Tuesday, 28 April 2020, the joint team conducted an operation at…

Continue ReadingMAGIC MUSHROOM LABORATORY CLOSED DOWN IN AMANZIMTOTI

End of content

No more pages to load