Toespraak in die begrotingsdebat oor Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaatse Wetgewer
Toespraak in die begrotingsdebat oor Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaatse Wetgewer Sport het ‘n kuns geword en kuns het ‘n kultuur geword. Sport is vandag oor die hele wêreld heen besig om ‘n allesoorheersende faktor te word. Sport is ‘n ekonomiese funksie…
