Wanbestuur vermoor mense
Die Vryheidsfront Plus het vandag die hantering van die gesondheidskrisis in die Vrystaat deur die ANC en die wyse waarop hulle die debat oor die Departement van Gesondheid gister in die Vrystaatse Wetgewer benader het, ten sterkste veroordeel. Die ANC-lede in die Wetgewer het ‘n…
