Regering se oë moet oopgaan oor die negatiewe impak van stakings
Die aankondiging van die mynreus Anglo American Platinum (Amplats) dat hy sy myne in Suid-Afrika gaan verkoop, moet die ANC-regering se oë laat oopgaan oor die skade wat stakings en onversetlike vakbonde die land se ekonomie aandoen, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…
