Vakansieklubs: Kommissieverslag binnekort bekend
Die Verbruikerskommissie het vandag tydens ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid bekend gemaak dat die lank verwagte verslag oor vakansieklubs bekend gemaak sal word teen einde Augustus/begin September 2004. Die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid, adv. Anton…
