Tag «sal»

Bankrot SAL borg nasionale sokkerspan vir R110 miljoen

VF+

Die SAL het sedert 2013 die Springbokke, SA Olimpiese span, Mej. SA, World Routes, NBA Africa Games en die International  Jazz Extravaganza geborg teen ʼn waarde van R83,994 miljoen. Die borgskap vir Bafana Bafana wat in Maart vanjaar aangekondig is beloop R110 miljoen oor vyf jaar. Die minister van finansies, mnr. Pravin Gordhan, het hierdie …

Privatiseer SAL om verdere vermorsing van belastinggeld stop te sit

VF+

Die jongste “omkeerstrategie” by die SAL nadat tien vorige omkeerpogings misluk het, plaas ʼn swaar las op die belastingbetaler en die redery moet geprivatiseer word om verdere vermorsing van belastinggeld stop te sit, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies. Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement …

Vingerwysing na wit vlieëniers van SAL verstom

VF+

Dit is uiters onverantwoordelik en kommerwekkend dat alle wit vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nou onder verdenking geplaas word deur hulle selfs van ‘sabotasie’ te beskuldig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Luidens ʼn berig in die Business Day Live is mnr. John Harty, voorsitter van die SAL …