ANC-regering kry bloedneus by Verenigde Nasies met VF Plus se voorlegging oor plaasmoorde

  • Post category:All / Government

Suid-Afrika se missie by die Verenigde Nasies (VN) in Genève, Switserland wat die VF Plus gister wou keer om ʼn voorlegging oor Suid-Afrika se gebrekkige regstelsel en die hoë voorkoms van plaasmoorde en moord in die land te doen, het ʼn bloutjie geloop toe Amerika…

Continue Reading ANC-regering kry bloedneus by Verenigde Nasies met VF Plus se voorlegging oor plaasmoorde

VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

Die VF Plus verwelkom die verslag oor plaasmoorde wat die SA Menseregtekommissie (MRK) vandag uitgereik het," sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie. Dr. Groenewald sê die verslag verwys ook na die vorige twee verslae oor plaasmoorde en gee 'n goeie…

Continue Reading VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) het oor die naweek met sy twaalfde algemene kongres in Brussel, België, resolusies van die VF Plus oor plaasmoord en Afrikaans aanvaar, en moet nou ingevolge sy mandaat optree om die belange van een van sy lede –…

Continue Reading UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

VF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

Die VF Plus is vandag aan die woord voor die algemene raad van die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, België, waar twee voorleggings – oor plaasmoord en die amptelike diskriminering teen Afrikaans, voorgelees en ingedien gaan word. (Die resolusies word onder aan…

Continue Reading VF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

AfriForum reaksie op Carte Blanche insetsel

Carte Blanche: AfriForum se standpunt oor die rol van ras in plaasmoorde AfriForum se standpunt oor die rol van ras in plaasmoorde, is soos volg: AfriForum glo dat die feit dat baie plaasaanvalle met marteling en buitengewone wreedheid gepaard gaan, daarop dui dat dié aanvalle…

Continue Reading AfriForum reaksie op Carte Blanche insetsel

Leer lesse uit verlede om plaasmoord-probleem op te los

Nouer samewerking tussen die openbare sektor - die polisie - en die privaatsektor – die landbouers en plaaswerkers - is die enigste manier hoe plaasmoorde en veiligheid in die landelike gebiede verbeter sal kan word. In hierdie opsig moet lesse uit die verlede geneem word…

Continue Reading Leer lesse uit verlede om plaasmoord-probleem op te los

End of content

No more pages to load