President Zuma kom lig af van Nkandla, maar vrae bly
Die R7,8 miljoen wat president Jacob Zuma vir Nkandla moet opdok, is minder as 5% van die totale bedrag wat aan Nkandla bestee is en is niks anders nie as ʼn simboliese raps oor die vingers om die publiek tevrede te stel, sê dr. Corné…