MRK vra VF Plus om te help met ondersoek van haatspraak teen pres. Jacob Zuma
Die Menseregtekommissie (MRK) het die VF Plus nou gevra om inligting te verskaf wat sal help in hul ondersoek van ʼn klag van haatspraak teen president Jacob Zuma na sy uitlatinge oor Jan van Riebeeck in Januarie verlede jaar. Pres. Zuma het onder meer gesê…