Tag «geweldmisdaad»

Misdaadstatistiek: Geweldsmisdaad neem toe

VF+

Hoewel die misdaadstatistiek wat vandag bekend gestel is aandui dat kontakmisdade met slegs 0,9% toegeneem het, moet mense hulle nie daardeur laat mislei nie, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie. Hy sê die groep kontakmisdade behels 17 misdrywe, maar as spesifiek gekyk word na ernstige geweldsmisdade soos moord, poging tot …