Voorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

Die VF Plus verwag totale eerlikheid oor Suid-Afrika se huidige ekonomiese krisis more van minister Nene, minister van finansies. Enige pogings om die huidige swak ekonomiese situasie met polities korrekte praatjies te verdoesel, sal die alarms by die internasionale kredietgraderingsagentskappe laat afgaan. Waar die minister…

Continue Reading Voorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

CDP reaction to budget speech

“Minister Nene’s budget speech has all the ingredients of an election speech which was designed to please the majority of voters,” says Christian Democratic Party CDP) leader, Rev. Theunis Botha. “The focus falls heavily on welfare allowances and education. “With the fuel levy hikes touching…

Continue Reading CDP reaction to budget speech

VF Plus-reaksie op Begroting 2015/16

Dit is ’n hartseer dag as die regering dit nodig ag om vir die eerste keer in twintig jaar die persoonlike belasting met een persentasiepunt te verhoog. Dit beteken dat die regering deur die resessie tydperk en deur ander terugslae daarin geslaag het om met…

Continue Reading VF Plus-reaksie op Begroting 2015/16

Verwagtinge mediumtermyn-begrotingsrede

Minister Nhlanhla Nene, minister van Finansies, se beweegruimte in more se mediumtermyn-begrotingsrede is uiters beperk. Tussen al die finansiële eise op die staatskas deur sal die minister moet aantoon dat die regering die erns van Suid-Afrika se huidige finansiële krisis verstaan en bereid is om…

Continue Reading Verwagtinge mediumtermyn-begrotingsrede

End of content

No more pages to load