Kommer oor standaard en veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na byna noodlottige ongeluk by Port-Elizabeth Lughawe
Daar sal indringend ondersoek gedoen moet word na die veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na ‘n ‘byna noodlottige ongeluk’ twee weke gelede (10 Julie) by die lughawe in Port Elizabeth, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor Vervoer. Mnr. Thabelo Ledwaba…