Nasionale inperkings: Onduidelikhede in regulasies skep verwarring en lei tot konflik
Daar is steeds talle onsekerhede rondom sekere aspekte aangaande regulasies om die verspreiding van die koronavirus te beperk en die VF Plus sal help om antwoorde in dié verband te vind. Die regulasies bevat baie grys areas wat ruimte vir verskillende vertolkings skep. Veral die…
