Wanbetaling van subsidies aan kinderhuise weens onbevoegdheid

VF+

Die VF Plus het vandag ‘n ledeverklaring in die Vrystaatse Wetgewer gelewer oor die wanbetaling van subsidies aan nie-regeringsorganisasies, soos kinderhuise, dagsorgsentrums en tehuise vir bejaardes en gestremdes in die Vrystaat. Die LUR vir maatskaplike ontwikkeling in die Vrystaat, me. Ntombela, het in antwoord op die ledeverklaring die laat betalings betreur en erken dat dit …

South African World Tennis Rankings

Tennis

Men Singles Previous             Current   19                     20 Kevin Anderson 319                   303 Lloyd Harris 353                   363 Tucker Vorster 383                   380 Nik Scholtz 666                   689 Fritz Wolmarans 881                   880 Ruan Roelofse 875                   887 Damon Gooch 1,082                1,083 Dean O’Brien 755                   1,098 Keith-Patrick Crowley 1,636                1,643 Trent Botha   Doubles Previous              Current   15                     16 …

Rapid diagnostic test and shorter, cheaper treatment signal new hope for multidrug-resistant tuberculosis patients

World Health Organization

Geneva – New World Health Organization (WHO) recommendations aim to speed up detection and improve treatment outcomes for multidrug resistant tuberculosis (MDR-TB) through use of a novel rapid diagnostic test and a shorter, cheaper treatment regimen. “This is a critical step forward in tackling the MDR-TB public health crisis,” said Dr Mario Raviglione, Director of …

Many of the world’s poorest cities have rising air pollution levels

World Health Organization

More than 80% of people living in urban areas that monitor air pollution are exposed to air quality levels that exceed the World Health Organization (WHO) limits. While all regions of the world are affected, populations in low-income cities are the most impacted. According to the latest urban air quality database, 98% of cities in …

Ou waarskuwings oor komende waterkrisis raak nou ‘n werklikheid

VF+

Terwyl Suid-Afrika aan die vooraand van die winter deur herhaalde kennisgewings oor kragbesparing kennis neem van die moontlikheid van verdere beurtkrag, besef min mense hoe groot die waterkrisis is en hoe naby die land aan ‘beurtwater’ is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor water en sanitasie. Adv. Alberts het vandag …

Daar rus ‘n grondwetlike verpligting op departement van kuns en kultuur om tale in SA uit te bou en te ontwikkel

VF+

Daar rus ʼn grondwetlike verpligting op die departement van kuns en kultuur om tale in Suid-Afrika uit te bou en te ontwikkel. Die ontbinding van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat), was daarom ʼn groot terugslag vir die bevordering vir veeltaligheid in Suid-Afrika. Daarbenewens het ʼn forensiese ondersoek groot ongerymdhede met Pansat se geldsake onder leiding …