Swak diens, beweerde korrupsie lei tot sterftes in Gautengse departement van gesondheid
Die Gautengse departement wat moet toesien na die gesondheid van dié provinsie se inwoners, word ironies genoeg nou daarvan beskuldig dat hy mense se dood veroorsaak deur swak dienslewering en bewerings van grootskeepse korrupsie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se Gautengse leier en…
