Vrystaatse boer wreed vermoor
Die Vryheidsfront Plus het sy skok en misnoeë uitgespreek oor die tragiese en barbaarse moord op die bejaarde mnr. Janse van Vuuren. Die voorval het gisteraand om ongeveer 23:00 op die plaas Nuwejaarsbos gebeur. Die plaas is tussen Odendaalsrus en Kroonstad. Vyf verdagtes het mnr.…
