Staat moet verduidelik oor uitsluiting van Noord-Kaapse groepe uit gesprekke oor die oordrag van historiese kommunale grond

Die uitsluiting van agt Noord-Kaapse groepe van gesprekke met die regering oor tradisionele kommunale grond in Suid-Afrika het gister en vandag tot groot verwarring en ontevredenheid gelei en die staat moet nou sê of hy erns het oor die saak wat al dekades voortsleep, sê…

Continue ReadingStaat moet verduidelik oor uitsluiting van Noord-Kaapse groepe uit gesprekke oor die oordrag van historiese kommunale grond

Regering kan nie eensydig Anglo-Boereoorlog na Suid-Afrikaanse oorlog verander nie

Die regering kan nie eensydig en na willekeur die naam van die Anglo-Boereoorlog na die Suid-Afrikaanse oorlog verander nie. Navorsers, geskiedskrywers en historici bepaal so ʼn naam wat dan deur gebruik gevestig word. Die laaste paar dekades het die naam Anglo-Boereoorlog gevestig geraak en gaan…

Continue ReadingRegering kan nie eensydig Anglo-Boereoorlog na Suid-Afrikaanse oorlog verander nie

WHO statement: Accelerate expansion of antiretroviral therapy to all people living with HIV

Geneva– On World AIDS Day the World Health Organization (WHO) emphasizes that expanding  antiretroviral therapy to all people living with HIV is key to ending the AIDS epidemic within a generation. “The Millennium Development Goal of reversing the HIV epidemic was reached ahead of the…

Continue ReadingWHO statement: Accelerate expansion of antiretroviral therapy to all people living with HIV

End of content

No more pages to load