VF Plus: Parlementêre debat oor doogte
Sekere sake, soos die huidige droogte in Suid-Afrika, is so belangrik dat dit verhewe moet staan bo gewone politiekery, en die parlement moet dit oorweeg om sy ordelys so te rangskik sodat so ʼn belangrike debat voorrang geniet, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die…
