Die implikasies van die bywoning en vertrek van pres. Omar al-Bashir van die Afrika Unie-beraad in SA

Indien Omar al-Bashir daarin kon slaag om sonder die wete van die regering uit die land te vlug, veral van ʼn militêre sleutelpunt, dui dit op totale onbevoegdheid. Indien nie, beteken dit die regering het willens ʼn hofbevel verontagsaam. Welke geval ook al, dié gebeure…

Continue ReadingDie implikasies van die bywoning en vertrek van pres. Omar al-Bashir van die Afrika Unie-beraad in SA

Gauteng se LUR vir onderwys moet eerder gebelgd voel oor die haglike toestand van talle staatskole in sy provinsie

Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, moet eerder aandag gee aan die toestand van talle skole in sy provinsie met onvoldoende infrastruktuur en haglike toiletgeriewe voordat hy voortreflike private skole sonder bewyse as rassisties uitkryt, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre…

Continue ReadingGauteng se LUR vir onderwys moet eerder gebelgd voel oor die haglike toestand van talle staatskole in sy provinsie

Youth Day 2015

June 16, 1976 is a day etched in South African history. A day that turned the tide in South Africa’s liberation struggle. Thousands of Sowetan students marched peacefully to protest the introduction of Afrikaans as a compulsory medium of instruction in schools. The march was…

Continue ReadingYouth Day 2015

VF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

Die Menseregtekommissie behoort alle klagte en alle Suid-Afrikaanse burgers oor dieselfde kam te skeer in sy ondersoeke. Tog wil dit voorkom of die kommissie nie konsekwent is in sy optrede nie as die VF Plus se klagte oor die EVV met die Sunette Bridges-klagte vergelyk…

Continue ReadingVF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

End of content

No more pages to load