Bal is aan die rol om Highveld Steel te red na VF Plus-optrede
ʼn Versoek van die VF Plus aan die voorsiter van die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid om dringend in te gryp in ʼn poging om die staalvervaardiger Highveld Steel van ondergang te red, het vrugte afgewerp sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…
