Toespraak in die Debat oor die Openingsrede van die Premier van die Vrystaat
Meer werksgeleenthede sal slegs geskep kan word indien die ekonomie groei. Om 'n ekonomiese groeikoers wat welvaartsverbetering sal verseker, te realiseer benodig Suid-Afrika 'n dramatiese verhoging in produktiwiteit. Die verhoging van produktiwiteit hang nou saam met werketiek. Die kern van die huidige krisisse wat die…