Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en wit en bruin minderhede selfs onderverteenwoordig word. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van arbeid, Mildred…

Continue ReadingRegstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Kopiereg-Wetsontwerp hou onheilspellende gevolge vir kunstenaars in

Die nuwe Wetsontwerp op Kopiereg hou omvattende onheilspellende gevolge in vir alle kunstenaars in Suid-Afrika en kom daarop neer dat ʼn lied soos Steve Hofmeyr se Pampoen eendag outomaties aan die staat gaan behoort as die sanger nie meer daar is nie, sê adv. Anton…

Continue ReadingKopiereg-Wetsontwerp hou onheilspellende gevolge vir kunstenaars in

BDS’s double standards – CDP

“A protest planned by the pro-Palestinian Boycott, Divestment and Sanctions movement (BDS) against a concert featuring Grammy award-winning artist Pharrell Williams, because the producer and performer has collaborated with Woolworths is nothing more than hypocritical opportunism.” Says Rev Theunis Botha, leader of the Christian Democratic…

Continue ReadingBDS’s double standards – CDP

SA-ekonomiese beleid is nou openlik ‘anti-westers’, sê Amerikaanse sakelui

Suid-Afrika se handelsvennote in Amerika en die Europese Unie het vandag vir die eerste keer reguit en ondiplomaties aan die ANC-regering gesê beleggingsvertroue in die land is 'op sy laagste ooit' en dat die 'eerste' voorval van onteiening die einde van beleggings in Suid-Afrika sal…

Continue ReadingSA-ekonomiese beleid is nou openlik ‘anti-westers’, sê Amerikaanse sakelui

End of content

No more pages to load