Zuma se reaksie op Grondwethof-uitspraak
Uit die president se verklaring oor die Grondwethof se uitspraak is dit duidelik dat die president geen werklike begrip het van die erns of implikasies van die uitspraak nie. Daarom ag hy dit nie nodig om te bedank nie en word alles afgemaak met ʼn…
