Die behandeling van Afrikaans op TV laat die vraag oor die betaling van TV-lisensies weer opklink

“Dit is ’n ernstige vraag waarom Afrikaanse TV-kykers wat nie meer die Afrikaanse televisie aandnuus kan sien nie, steeds TV-lisensies ten duurste moet betaal,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier in die Parlement aan die minister van Kommunikasie gevra. Dr. Mulder het aan die Kommunikasie-debat…

Continue ReadingDie behandeling van Afrikaans op TV laat die vraag oor die betaling van TV-lisensies weer opklink

SAUK tree ongrondwetlik op in sy afskaling van Afrikaans op TV

Die skuif van die Afrikaanse televisie aandnuus van TV2 na TV3 op die SAUK is ‘n verbreking van sekere ondernemings wat deur die SAUK-topbestuur oor Afrikaans gegee is. Dit bevestig verder die geleidelike vertrapping  van Afrikaans en verontagsaam grondwetlike waarborge oor taal in Suid-Afrika deur…

Continue ReadingSAUK tree ongrondwetlik op in sy afskaling van Afrikaans op TV

SABC – Dumping of Afrikaans programming not true

SABC - Dumping of Afrikaans programming not true Johannesburg, 26 June 2014-The South African Broadcasting Corporation (SABC) would like to express its misgivings on the article published today on TV with Thinus, an online publication, which claims to do news and analysis on South African…

Continue ReadingSABC – Dumping of Afrikaans programming not true

End of content

No more pages to load