Malema sweep gemoedere op met uitsprake dat swart mense die alleeneienaars van SA se grond is

Die Vryheidsfront Plus betwis mnr. Julius Malema se aanspraak dat die swart mense die alleeneienaars van Suid-Afrika se grond is, sê mnr. Werner Weber, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor grondsake. Mnr. Weber sê Malema behoort te weet dat daar nog altyd groot debatte in…

Continue Reading Malema sweep gemoedere op met uitsprake dat swart mense die alleeneienaars van SA se grond is

VF Plus groei met 125% in Potgietersrus

Die VF Plus het met gister se tussenverkiesing in Potgietersrus ʼn kragvertoning gelewer en sy steun het met 125% toegeneem sedert die plaaslike verkiesing in 2011, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Die VF Plus is ook die enigste party wat gegroei…

Continue Reading VF Plus groei met 125% in Potgietersrus

End of content

No more pages to load