VF Plus Gauteng-burgemeesterskandidate: ‘n Wye verskeidenheid van ervaring met adv. Anton Alberts as Pretoria/Tshwane-burgemeesterskandidaat

Die Vryheidsfront Plus se burgemeesterskandidate in Gauteng is ʼn groep met baie jare se politieke en munisipale ervaring. Die verrassing is dat adv. Anton Alberts, Gauteng-leier en parlementslid, as die burgemeesterskandidaat in Pretoria/Tshwane genomineer is. Daarbenewens is ʼn derde van die kandidate vroue met heelwat…

Continue Reading VF Plus Gauteng-burgemeesterskandidate: ‘n Wye verskeidenheid van ervaring met adv. Anton Alberts as Pretoria/Tshwane-burgemeesterskandidaat

VF Plus spring suksesvol uit die blokke vir munisipale verkiesing-2016

Die opkoms by die VF Plus se manifesbekendstelling vandag was tekenend van die party se groeiende steun onder alle minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Hy sê hierdie groeitendens word bevestig deur die feit dat die party se ledetal…

Continue Reading VF Plus spring suksesvol uit die blokke vir munisipale verkiesing-2016

VF Plus verwelkom aankondiging van plaaslike regeringsverkiesingsdatum

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die plaaslike regeringsverkiesingsdatum. Dit bring sekerheid en daarom moet kiesers hierdie registrasienaweek benut om seker te maak hulle is geregistreer as kiesers of opnuut te registreer indien nodig. Die agteruitgang van munisipaliteite in Suid-Afrika maak vanjaar se plaaslike…

Continue Reading VF Plus verwelkom aankondiging van plaaslike regeringsverkiesingsdatum

VF Plus bied verskeie dienste om u te help registreer vir die komende plaaslike verkiesing

Die agteruitgang van munisipaliteite in Suid-Afrika maak vanjaar se plaaslike verkiesing van die allergrootste belang en kiesers word aangemoedig om seker te maak hulle is geregistreer om deel te neem. Te veel kiesers het in die verlede in die hitte van die verkiesing besluit om…

Continue Reading VF Plus bied verskeie dienste om u te help registreer vir die komende plaaslike verkiesing

End of content

No more pages to load