DA moet oop kaarte speel oor Afrikaans
Die besluit van die DA se Wes-Kaapse parlement dat Engels voortaan sy voorkeurtaal sal wees en dat sy Hansarddienste slegs in Engels beskikbaar sal wees, is uiters teleurstellend aangesien die laaste sensus getoon het dat 49% mense in die provinsie Afrikaans praat teenoor slegs 20.2%…