VF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om ‘n betaalstaking by UV te implementeer

Die VF Plus moedig Afrikaanse ouers en studente aan om ʼn betaalstaking by die Universiteit van die Vrystaat (UV) te implementeer totdat Afrikaans-onderrig herstel is. Dis tyd dat die Afrikaanse gemeenskap met sy geld begin praat en daardie instellings wat Afrikaans minag dit in hulle…

Continue Reading VF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om ‘n betaalstaking by UV te implementeer

Debat in parlement oor transformasie in Hoër Onderwys

Wanneer ontevrede studente weer na die parlement opruk, moet die polisie hulle nie keer nie, maar eerder binnenooi sodat hulle die argitekte van die land se vele probleme, waarvan studiegeld net een is, persoonlik kan konfronteer, het, dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus,…

Continue Reading Debat in parlement oor transformasie in Hoër Onderwys

End of content

No more pages to load