Polisie besig met ondersoek na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

Die polisie het bevestig dat die klag wat die VF Plus verlede week by die by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien het teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi en sy ondervoorsitter in Tshwane, Moafrika Mabongwana, ondersoek…

Continue ReadingPolisie besig met ondersoek na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

VF Plus dien strafregtelike klag teen EFF in na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

Die VF Plus het vanoggend ʼn strafregtelike klag by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi en sy ondervoorsitter in Tshwane, Moafrika Mabongwana. Adv Anton Alberts, VF Plus-parlementslid en provinsiale leier in…

Continue ReadingVF Plus dien strafregtelike klag teen EFF in na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

End of content

No more pages to load