Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en wit en bruin minderhede selfs onderverteenwoordig word. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van arbeid, Mildred…

Continue Reading Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Staat moet ware knelpunte in staatsdiens erken en dit regstel

Die besprekingspunte op ʼn internasionale konferensie wat die staatsdienskommissie tans in Pretoria aanbied, dui daarop dat die regering nie in voeling is met die ware probleme wat die staatsdiens lamlê nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Die tema van die konferensie…

Continue Reading Staat moet ware knelpunte in staatsdiens erken en dit regstel

End of content

No more pages to load