Tag «springbokke»

Gwede Mantashe se reaksie oor Springbokspan toon ‘n obsessie om alle tekens van wit prestasie te vernietig

VF+

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, se striemende aanval op Saru en Heyneke Meyer, Springbok-afrigter, onderstreep opnuut die ANC-regering se beheptheid met kleur en kwotas ten koste van meriete en sport-ontwikkeling,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Adv. Alberts sê te oordeel aan die venynigheid van Mantashe, wil dit …