Tony Ehrenreich is die ware rassis weens sy uitsprake oor Springbokke
Tony Ehrenreich se uitsprake oor wit Springbokke wat doelbewus onderpresteer is misplaas en roekeloos, en moet verwerp word met die minagting wat dit verdien, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Adv. Alberts sê Ehrenreich gee sy eie rassisme weg…