SAUK-selfsensuur: ANC pluk die wrange vrugte van sy eie geskiedenis
Die SAUK se omstrede besluit om nie meer beeldmateriaal van gewelddadige betogings te vertoon nie, dui daarop dat die ANC die wrange vrugte van sy eie geskiedenis pluk. Nie net die geskiedenis soos dit plaasgevind het nie, maar ook soos dit in skoolboeke geïdealiseer word,…