Nou moet pres. Jacob Zuma ʼn bevoegde persoon as polisiekommissaris aanstel

President Jacob Zuma het ten einde laaste die korrekte besluit geneem om Riah Phiyega as polisiekommissaris te skors te midde van ʼn hangende ondersoek wat na haar gedoen word, en die VF Plus verwelkom die besluit," sê Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor…

Continue ReadingNou moet pres. Jacob Zuma ʼn bevoegde persoon as polisiekommissaris aanstel

End of content

No more pages to load