Tag «onderwys»

Debat in parlement oor transformasie in Hoër Onderwys

VF+

Wanneer ontevrede studente weer na die parlement opruk, moet die polisie hulle nie keer nie, maar eerder binnenooi sodat hulle die argitekte van die land se vele probleme, waarvan studiegeld net een is, persoonlik kan konfronteer, het, dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, vandag gesê in die parlementêre debat oor transformasie in hoër …

Met massiewe begroting van Gautengse onderwysdepartement, is dit onaanvaarbaar dat wittes die skuld kry vir oorvol en haglike skole

VF+

Met ʼn begroting van R42,2 miljard, sowat 45% van Gauteng se totale begroting, is dit skokkend van dié provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, om wittes steeds die skuld te gee vir oorvol swart skole, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir basiese onderwys. Luidens ʼn IOL-berig het Lesufi gister …

Gauteng se LUR vir onderwys moet eerder gebelgd voel oor die haglike toestand van talle staatskole in sy provinsie

VF+

Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, moet eerder aandag gee aan die toestand van talle skole in sy provinsie met onvoldoende infrastruktuur en haglike toiletgeriewe voordat hy voortreflike private skole sonder bewyse as rassisties uitkryt, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys. Adv. Alberts sê Lesufi se aanval …