VF Plus praat met Gauteng se polisiekommissaris oor vlaag moorde

Adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementslid en partyleier in Gauteng, gaan met die Gautengse polisiekommissaris gesprek voer oor die onlangse vlaag moorde in dié provinsie. Drie van die moorde waaroor prominent in die media berig is, was in die omgewing van Krugersdorp terwyl ʼn vierde persoon…

Continue Reading VF Plus praat met Gauteng se polisiekommissaris oor vlaag moorde

Meer mense sterf weens steekwonde as skietwonde

Meer mense het die afgelope vyf jaar weens steekwonde as skietwonde gesterf. Sedert 2010 tot vanjaar het 38 725 mense weens steekwonde en 25 869 mense weens skietwonde gesterf. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, in die parlement op 'n vraag…

Continue Reading Meer mense sterf weens steekwonde as skietwonde

VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

Die VF Plus verwelkom die verslag oor plaasmoorde wat die SA Menseregtekommissie (MRK) vandag uitgereik het," sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie. Dr. Groenewald sê die verslag verwys ook na die vorige twee verslae oor plaasmoorde en gee 'n goeie…

Continue Reading VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

Moord op vroue in Suid-Afrika bereik ongekende hoogtes

Met Moedersdag om die draai, is dit ironies dat moorde op vroue die hoogte in skiet. Wat veral kommerwekkend is, is dat heelwat van hierdie geweldsmisdade aan die hand van ʼn bekende of geliefde is, sê Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die VF Plus…

Continue Reading Moord op vroue in Suid-Afrika bereik ongekende hoogtes

End of content

No more pages to load