Malema sweep gemoedere op met uitsprake dat swart mense die alleeneienaars van SA se grond is

Die Vryheidsfront Plus betwis mnr. Julius Malema se aanspraak dat die swart mense die alleeneienaars van Suid-Afrika se grond is, sê mnr. Werner Weber, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor grondsake. Mnr. Weber sê Malema behoort te weet dat daar nog altyd groot debatte in…

Continue Reading Malema sweep gemoedere op met uitsprake dat swart mense die alleeneienaars van SA se grond is

Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond

"Pres. Jacob Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met sy uitlating dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede,…

Continue Reading Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond

Staat moet verduidelik oor uitsluiting van Noord-Kaapse groepe uit gesprekke oor die oordrag van historiese kommunale grond

Die uitsluiting van agt Noord-Kaapse groepe van gesprekke met die regering oor tradisionele kommunale grond in Suid-Afrika het gister en vandag tot groot verwarring en ontevredenheid gelei en die staat moet nou sê of hy erns het oor die saak wat al dekades voortsleep, sê…

Continue Reading Staat moet verduidelik oor uitsluiting van Noord-Kaapse groepe uit gesprekke oor die oordrag van historiese kommunale grond

End of content

No more pages to load