SA regering moet sê oor spioenasie-beweringe in China wat Suid-Afrikaanse burgers betrek

Die VF Plus het vandag in ʼn dringende skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Maite Nkoana-Mashabane, ʼn beroep op die minister gedoen om te antwoord op bewerings wat Suid-Afrikaners by spioenasie in China betrek. Dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder…

Continue ReadingSA regering moet sê oor spioenasie-beweringe in China wat Suid-Afrikaanse burgers betrek

FBI-ondersoek na SA se betrokkenheid by Fifa-sokkerskandaal gaan volstoom voort

Die Amerikaanse FBI se ondersoek na Suid-Afrika se betrokkenheid by Fifa-sokkerbedrog, en in besonder die aanbieding van die 2010-wêreldbekertoernooi in Suid-Afrika, gaan volstoom voort, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Amerika se pers-attaché in Suid-Afrika, me. Cynthia Harvey, het…

Continue ReadingFBI-ondersoek na SA se betrokkenheid by Fifa-sokkerskandaal gaan volstoom voort

End of content

No more pages to load