Wes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

  • Post category:AllEducation

Verskeie Wes-Kaapse belangegroepe het vandag in 'n gesprek met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege hande gevat in die stryd vir Afrikaans en het onderneem om die gesprek verder te voer met die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, asook die Wes-Kaapse LUR vir landbou, mnr. Allen Winde.…

Continue ReadingWes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege. Dit volg op die gebeure twee weke gelede…

Continue ReadingWit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

Elsenburg-bestuur moet verduidelik oor aanranding van studente by dié landboukollege

Die gebeure by die landboukollege Elsenburg is onaanvaarbaar en die kollege-bestuur sal moet verduidelik waarom opruiende studente, sommige met EFF-oorpakke en sambokke, op die perseel toegelaat is, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder sê die bestuur sal ook moet verduidelik…

Continue ReadingElsenburg-bestuur moet verduidelik oor aanranding van studente by dié landboukollege

End of content

No more pages to load