Tag «elektrisiteit»

Eskom funksioneer wel, maar teen ‘n prys

VF+

Dit is so dat Eskom tans weer funksioneer, maar dit kom teen ʼn prys waarvoor die belastingbetaler moet betaal, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van openbare ondernemings gesê die minister (Lynne Brown) spog nou dat daar nie …

Nersa moet verduidelik oor kragverhoging van 9,4%

VF+

Dit was roekeloos en uiters teleurstellend van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) om Eskom se swak bestuur te kondoneer deur in te stem tot ʼn kragverhoging van 9,4%, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Adv. Anton Alberts sê die VF Plus is sterk gekant teen die verhoging, veral aangesien Eskom …

Noord-Kaap se kragkrisis: ‘n Skandalige ironie

VF+

Noord-Kapenaars behoort geld uit elektrisiteit te maak, liewer as om daarvoor te betaal. Die provinsie se sonskyn is oorvloedig en om krag daarvan op te wek, is al ʼn geruime tyd goedkoper as Eskom-krag. Daarom is die moontlike afsny van party dorpe se krag soos om in ʼn dam water van dors te vergaan. Dit …