Nog ‘n plaasaanval bewys krisis

Die Vryheidsfront Plus veroordeel die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johannes en mev. Rita Kritzinger ten sterkste. Die Kritzinger-egpaar, wat tussen Verkykerskop en Vrede boer, is Sondagmiddag kritiek gewond deur twee gewetenlose aanvallers en vir die dood agtergelaat. Bykans ʼn honderd boere…

Continue Reading Nog ‘n plaasaanval bewys krisis

Kommersiële boere onontbeerlik vir voedselsekerheid in SA

Om historiese redes is die versugting na bestaansboerdery in Suid-Afrika vanuit ʼn politieke oogpunt verstaanbaar, maar dit is belangrik om te besef dat daar sonder kommersiële landbou nie voedselsekerheid in die land kan wees nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr.…

Continue Reading Kommersiële boere onontbeerlik vir voedselsekerheid in SA

Leer lesse uit verlede om plaasmoord-probleem op te los

Nouer samewerking tussen die openbare sektor - die polisie - en die privaatsektor – die landbouers en plaaswerkers - is die enigste manier hoe plaasmoorde en veiligheid in die landelike gebiede verbeter sal kan word. In hierdie opsig moet lesse uit die verlede geneem word…

Continue Reading Leer lesse uit verlede om plaasmoord-probleem op te los

End of content

No more pages to load