Tag «belasting»

Munisipaliteite hef belasting onwettig

VF+

Verskeie munisipaliteite in die Vrystaat vorder tans op onwettige wyse erfbelasting in. Die LUR vir Samewerkende Regering, me. Olly Mlamleli, het in antwoord op ʼn skriftelike vraag van mnr. Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, aangedui dat Nala-, Tokologo- en Naledi Plaaslike Munisipaliteite nie hul erfbelastingtariewe vir 2015/16 gepromulgeer het nie. Die vraag …